Na die verkiesing van die VVK op die 24ste September is ons eerste Volksraad in 113 jaar ingewy by ‘n pragtige maar plegtige geleentheid in oom Paul se kerk. Met trots kan ons sê dat twee Donkerhoek Verkenners tot die volksraad verkies is! Hulle is Mnre. Henk van de Graaf en Ben Geldenhuys.
Die Volksraad het reeds begin om hul mandaat uit te voer en ons kan trots wees op die manne!
No comments:
Post a Comment