‘n Ruk gelede is die Verwoerd beeld aan Kleinfontein gegee om in veilige bewaring te hou. Die beeld wou deur die DA beheerde stadsraad van Midvaal verwyder word.
Op 30 Mei 2011 het die adjunk president van die ruwe Suid Afrika, Motlanthe onderneem dat die beeld gevind moet word en in veilige bewaring gehou moet word deur die regering.
Die Donkerhoek Verkenners het Motlanthe toe gedaag om die beeld op sogenaamde Jeugdag 16 Junie te kom vat as hou wil.
Verskeie Kleinfonteiners het saam met die Verkenners opgedaag om die beeld te beskerm sodat Motlanthe nie beslag lê op die beeld nie.
Nodeloos om te sê was Motlanthe te skrikkerig om sy gesig te kom wys hier in die volkstaat groeipunt – Kleinfontein.
No comments:
Post a Comment