Donkerhoek Verkenners

Donkerhoek Verkenners

Thursday, November 24, 2011

Die POS


Werksaamhede op die Verkenners se plaas die POS (Tandem Plaas) vorder fluks!  Daar is ‘n nuwe afdak opgesit en verdere verbeterings aangebring.  Met nuwe toiletgeriewe, water aansluiting, krag aansluiting en lekker braai geriewe raak die POS al hoe meer gewild onder ons volksgenote.

Volksgenote kan die POS huur vir enige funksies.  Kostes om die POS en sy geriewe te gebruik is R200 per dag.  Skakel gerus met die Verkenners vir meer inligting.

No comments:

Post a Comment