Die ondersoekbeampte van Boschkop Polisiestasie wat 3 van die Donkerhoek Verkenners al in die tronk gestop het en gedreig het dat hulle weer Kersfees in die tronk sal deurbring self gearresteer en in die tronk!
Inspekteur Sibiya is al ‘n paar keer deur die Verkenners betrap waar hy op die grondpaaie met ligte af ry en verdag lyk. Die laaste keer het die swart inspekteur verskriklik tekere gegaan oor hy nie ordentlik gegroet was nie! Na die tyd hoor ons dat hy eintlik daar gestaan en wag het op sy informant, dronklap Wessel Burger!
Sibuya is nie lank daarna gearresteer deur die Valke vir gewapende roof by juweliersware. By een van die gevalle is die wit eienaar trompop doodgeskiet!
Na al die dreigemente dat van ons Verkenners in die tronk gaan slaap, slaap die ANC skelm toe die Kersfees in die tronk.
Daar is al ‘n hele ruk bespiegel deur die Verkenners dat Wessel Burger wat woonagtig is op die hoewes van Kleinfontein, ‘n betaalde informant vir die polisie is. Nou wonder die Verkenners of die Suiplap Wessel Burger nie deel was van die hele siek vrot spul nie! In tussentyd het KBK vir die suiplap kennis gegee om KBK gronde te verlaat. Hy het dit teëgestaan met ‘n dringende Hooggeregshof aansoek. En ja...die Verkenners was daar met hul regspan.Wat ons beskou as ‘n wen, het die Hooggeregshof die saak van die rol geskrap met geen koste bevel. Burger moet nou maar self sy swart regs-maatjies betaal! Ons wonder nog steeds waar kry hy al die geld? Sibuya?
Het Kleinfontein sulke plakkers nodig wat Hooggeregshof bevele maak met die hulp van swart verteenwoordigers?
Wil die Kleinfontein gemeenskap so iemand in sy midde hê? SEKERLIK NEE!
Met ‘n misdaad geskiedenis van 2 bladsye lank o.a. van Moord, dink die Verkenners Burger kan gerus saam met Sibuya in die tronk gaan bly!
Sibuya het gereeld vir van die Verkenners gesê: “You AWB... You must change!”
Vandag sê ons vir Burger :
You ANC... You must Change!
No comments:
Post a Comment