Donkerhoek Verkenners

Donkerhoek Verkenners

Thursday, February 10, 2011

Verkenners en omgewingsake

 Die Verkenners op Donkerhoek hou hulself nie net besig met volksake nie, maar ook met omgewing sake.  Op die 9de Februarie het die Verkenners na werk bymekaargekom en die gehaate "Pom-Poms" wat verklaarde onkruid is, uitgeroei op die Verkenners se plaas ook bekend as die "Die Pos".
 'n Bakkie vrag vol van die Pom-Poms is gesny en gif gespuit.  Oud en jonk het gehelp met die taak.


 Soos dit Verkenner betaam, het ons natuurlik na die tyd gesellig verkeer en die RVB vrouens het gesorg vir iets te ete.

Wat 'n voorreg om deel te wees van 'n span wenners!

1 comment:

  1. Die Verkenners is almal wenners wees sterk my Volk ons moet mooi kyk na ons kinders


    HEIN LEWIS
    AFRIKANER ADRENALIEN

    ReplyDelete